Skip to main content
Doxa Deo Auckland Afrikaans

Doxa Deo Auckland Afrikaans

By Doxa Deo New Zealand

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.
Available on
Apple Podcasts Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

Verstandelik Gesond_Deel 1

Doxa Deo Auckland AfrikaansJul 12, 2023

00:00
45:60
Ons Sal Gered Word // Jaques van Wyk // Saved Deel 3

As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?

May 13, 202440:27
Ek Word Gered // Jaques van Wyk // Saved Deel 2

May 05, 202439:31
Hoe Weet Ek Ek Is Gered? // Jaques van Wyk // Saved Deel 1

Apr 29, 202447:24
Bid soos Jesus Gebid Het // Andreas van Tonder // Gebeds Reeks Deel 3

Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed...

  • Wat is gebed?
  • Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede?
  • Hoe moet ek bid?

Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!

Apr 21, 202439:16
Wat Doen Ek Met Onbeantwoorde Gebede? // Eben Vorster // Gebeds Reeks Deel 2

Apr 14, 202436:02
Leer God Ken Deur Gebed // Jaques van Wyk // Gebed Deel 1

Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.
Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. 
Gereelde vrae wat ons het oor gebed...

  • Wat is gebed?
  • Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede?
  • Hoe moet ek bid?

Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!

Apr 07, 202439:44
Opstandings Sondag // Neels Janse van Rensburg

Apr 01, 202429:38
Goeie Vrydag // Jaques van Wyk

Goeie Vrydag // Jaques van Wyk

Ons skop Paasnaweek af met hierdie kragtige Goeie Vrydag Boodskap. (Gesamentlik met die Engelse diens)

Mar 30, 202423:47
Palm Sondag // Jaques van Wyk

Palm Sondag // Jaques van Wyk

Op hierdie spesiale dag, in oploop na paasnaweek, gesels ons vandag oor die gedagte van om Jesus as koning te verwelkom in ons lewens.

Mar 24, 202432:36
Draers van Hoop // Andreas van Tonder // Hoop Deel 4

Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.

Mar 17, 202440:05
Hoop en Die Heilige Gees // Neels Janse van Rensburg // Hoop Deel 3

Mar 11, 202430:46
Hoop en die Koninkryk // Jaques van Wyk // Hoop deel 2

Mar 03, 202436:19
Wat Is Ware Hoop? // Jaques van Wyk // Hoop Deel 1

Feb 25, 202441:49
Wat Verwag God Van My? // Jaques van Wyk

Ons kyk na ń skrifgedeelte in Miga 6 om beter te verstaan oor wat God van ons verwag.

Feb 19, 202438:20
Gemaklik in Gehoorsaamheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 5

Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.

Feb 12, 202438:58
Dankbaar in die Daaglikse // Andreas van Tonder // Selfless Week 4

Feb 04, 202431:00
Uitspattig in Vrygewigheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 3

Jan 29, 202444:31
Getrou in Diensbaarheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 2

Jan 21, 202445:09
Vrymoedig in my Getuienis // Jaques van Wyk // Selfless Week 1

Jan 15, 202446:30
Een Ding // Jaques van Wyk

Een Ding // Jaques van Wyk

2024 Het aangebreek! Hoe posisioneer ons onsself om hierdie jaar saam met die Here aan te pak? En hoe is ons ingestel op dit wat Hy wil doen in ons lewens hierdie jaar?

Jan 07, 202441:20
Psalm 23 // Andreas van Tonder

Psalm 23 // Andreas van Tonder

Ons kyk na Psalm 23 met n paar nuwe oë, en sien dat die Here werklik die een is wat ons lei, ons beskerm, en vir ons voorsien.

Dec 17, 202328:12
Dankdiens // Jaques van Wyk

Dankdiens // Jaques van Wyk

In ons jaarlikse Dankdiens, kyk ons terug oor die jaar en bring eer aan die Here vir alles wat Hy gedoen het. En vertrou hom vir alles wat die volgende jaar gaan in hou.

Dec 10, 202334:53
God With Us // Deel 2 // Jaques van Wyk

God With Us // Deel 2 // Jaques van Wyk

Jy is nie aleen nie, God is met jou in alle situasies. Hy is met jou deur die pyn. Hy troos ons in die tye wat ons wag, en Hy bemoedig ons waneer ons angstig voel. "God With Us" is n inspirerende herhinnering van die impak van Christus se geboorte.

Dec 04, 202335:47
God With Us // Deel 1 // Eben Vorster

Nov 28, 202330:10
Love That Heals the Pain // Deel 3 // Jaques van Wyk (Met Sumien de Villiers en Emma Berry)

Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?

Nov 19, 202346:36
Love That Heals the Pain // Deel 2 // Jaques van Wyk (Met Sumien De Villiers)

Nov 12, 202341:30
Love That Heals the Pain // Deel 1 // Jaques van Wyk

Nov 05, 202301:00:56
Efesiërs // Deel 3 // Andreas van Tonder (Engelse Diens)

Hierdie episode is die opname van die engelse diens in plek van die Afrikaanse diens, omdat daar nie Sondag n Afrikaanse diens was nie. Efesiërs handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan leer oor ons verhouding met God.

Oct 29, 202322:17
Efesiërs // Deel 2 // Eben Vorster (Engelse Diens)

Oct 23, 202343:03
Efesiërs // Deel 1 // Eben Vorster

Efesiërs // Deel 1 // Eben Vorster

Efesiers handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan leer oor ons verhouding met God.

Oct 15, 202344:22
Family on Mission // Deel 5 // Jaques van Wyk

Oggenddiens boodskap van 08/10/2023

Oct 08, 202339:03
Family on Mission // Deel 4 // Andreas van Tonder

Oggenddiens Boodskap van 01/10/2023

Oct 01, 202328:48
Family on Mission // Deel 3 // Jaques van Wyk

Oggenddiens boodskap van 24/09/2023

Sep 24, 202338:00
Family on Mission // Deel 2 // Jaques van Wyk

Oggenddiens boodskap van 17/09/2023

Sep 17, 202337:44
Family on Mission // Deel 1 // Jaques van Wyk

Oggenddiens Boodskap van 10/09/2023

Sep 10, 202335:54
Annoyed but Assigned // Neels Janse van Rensburg

Oggenddiens Boodskap van 03/09/2023

Sep 03, 202333:09
Marriage Matters // Deel 2 // Jaques en Karen van Wyk

Oggenddiens Boodskap van 2023-08-27

Aug 27, 202355:51
Marriage Matters // Deel 1 // Jaques van Wyk

Oggenddiens Boodskap van 20/08/2023

Aug 20, 202344:32
One Another_Deel 4

One Another_Deel 4

Oggenddiens Boodskap van 13/08/2023

Aug 13, 202343:34
One Another_Deel 3

One Another_Deel 3

Waar daar eenheid is tussen mekaar floreer God se seën! Wat is die dinge wat eenheid wil versteur en hoe deel ons daarmee?

Aug 06, 202340:16
One Another_Deel 2

One Another_Deel 2

God se Koninkryk het 'n spesifieke en unieke kultuur, 'n manier van dinge doen. Om mekaar onvoorwaaderlik lief te hê is die fondasie.

Luister saam hoe ons die kultuur van die Koninkryk kan vestig tussen mekaar deur hoe on smet mekaar praat.

Doen alles wat julle doen in liefde (1 Korintiërs 16:14)

Jul 31, 202339:07
One Another_Deel 1

One Another_Deel 1

God se nuwe opdrag hou uidaaglike maar opwindende implikasies vir ons in. In die ontdekking van God se onvoorwaardelike liefde vir ons (alleenlik gebasseer op waarde) vertrou Hy ons met die vermoë om mekaar dieselfde lief te hê.

In elke verhouding behoort die vraag te klink: "Wat vra liefde van my?"

Geniet die reeks

Jul 23, 202341:45
Verstandelik Gesond_Deel 3

Verstandelik Gesond_Deel 3

Hoor en doen!

Jul 16, 202346:28
Verstandelik Gesond_Deel 2

Verstandelik Gesond_Deel 2

Verstandelike gesondheid & Bekering

Jul 12, 202337:56
Verstandelik Gesond_Deel 1

Verstandelik Gesond_Deel 1

Hoe leef ons verstandelik gesond met ons denke gevestig in Jesus Christus...

Jul 12, 202345:60